Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
VELDDRIF – Met net nóg ‘n hofuitsteldatum is die familie van wyle John-Ray Pieters (26) steeds nie ‘n stap nader aan geregtigheid nie. Een verdagte, William Owies (50), het Woensdag…
Ek onthou dit soos gister, die gevoel van opgewondenheid, soos ‘n kleuter wat ‘n suigstokkie kry. Opgewondenheid het ‘n manier om jou hoop te gee vir die lewe, soveel so…
Met die voorlaaste Grootuitdaagbeker-stryd van die eerste ronde Saterdag (16 Mei) op hande, en die laaste ronde wedstryde op 23 Mei vir die Weskus- en Swartlandse spanne, stuur die eerste ronde…
Die Louwville-gemeenskap en Eden Primêr treur oor die verlies van Hilary Lackay (58), ‘n geliefde onderwyser, wie se dood ‘n groot leemte by die skool en onder oudleerders laat. Lackay…
Die Bergrivier vloei sterk ná die onlangse reënval, met vissers en inwoners in Bokkomlaan wat reeds voorsorg tref vir moontlike stygende water gedurende die nag. Bokkomlaan, ‘n bekende toeristebestemming in…
Weslander e-Edition — 14 May 2026: For detailed community reporting across the West Coast: local government and council coverage, school and sports results, business and farming news, property notices, obituaries,…
Die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKBD) doen ‘n dringende beroep op die publiek om bloed te skenk, aangesien bloedvoorrade regoor die provinsie onder toenemende druk kom. Na Maandag se vlak 8-weerwaarskuwing kon…