Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Hierdie projekte het skole en gemeenskappe reg oor die Wes-Kaap gehelp om inheemse tuine en nie-indringende voedseltuine te vestig.
Ten spyte daarvan dat die provinsiale regering ‘n ernstige behoefte aan ‘n nuwe hoërskool aan die Weskus erken het, het hulle die projek weer eens in die 2026-begroting uitgesluit.
According to JP von Hage, CEO of FSRI, this non-profit was founded in April 2024 to protect seafood security, on shaky ground, and create job opportunities.
Die projek sluit Meester- klas-programme in waar die jong musikante van diegene met ervaring in die bedryf sal leer en dan die verhoog sal betree.
Hierdie program sal onder meer die leerders toelaat om idees en ervarings met die jeug in Heist uit te ruil, betrokke te raak by sake van die samelewing en saam…
“Ek het begin vra: Wat as riviere regte gehad het, nie metafories nie, nie simbolies nie, maar regtens?”