Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die driejaarbegroting van R7,7 miljard is met 18 teenoor 5 stemme goedgekeur.
Sy is betrokke by Grey Matters, ‘n platform wat fokus op breingesondheid, aktiewe veroudering en lewenskwaliteit.
Volgens die voorsitter, Wouter Basson, is uitnodigings na dié kompetisies ‘n groot eer aangesien net die land se beste skuts genooi word om vir President- en Protea-kleure mee te ding.
Die organisasie fokus onder andere op sopkombuis- en voedselondersteuning, jeugontwikkeling, volwasse-matriek-ondersteuningsprogramme en baie meer.
MENING | Engelvriende neem my op ‘n vegetariese reis
Weslander het by Weskussers, wat hulle ook vir die regte van kinders beywer, gaan aanklop om hul mening oor die werklike betekenis van die week te kry.
Van Niekerk is in Pretoria gebore en het in 2024 as professionele ingenieurstegnikus by die Ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) geregistreer.
Hospice said the safety of staff, volunteers, customers and donated goods remains a priority during the repair process.