Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Volgens die uitspraakbrief aan belanghebbende partye het die Wes-Kaapse departement van landbou volgehoue beswaar teen die aansoek gemaak, wat die munisipaliteit se besluit beïnvloed het.
Winter is vir my simbolies die seisoen waar geleentheid is om na binne te kyk, innerlik sterk te word en te groei.
Die data, wat van Januarie tot Mei vanjaar deur dr. Clive Coetzee en sy familie versamel is, toon dat ‘n standaardmandjie van 20 alledaagse artikels in Velddrif gemiddeld R974,47 kos…
Ons vra ook dat alle verwante dokumentasie, omgewingsimpakstudies, watergebruiksaansoeke, openbare deelname- verslae en goedkeuringsprosesse maklik vir die publiek toeganklik gemaak word.
Dit laat ‘n mens amper aan ‘n Weskus- weergawe van die Noorderligte dink.
Aside from alleged overpayments to serving councillors, the complaint raised concerns about failure to disclose these.
Wêreldhongerdag word jaarliks wêreldwyd herdenk om bewustheid te skep van hongersnood en die miljoene mense wat daagliks sonder genoeg kos moet klaarkom.