Die bekende suster Olivia Pharo is onlangs by ‘n emoisenele begrafnisdiens gegroet. Dié “moeder van gesondheidsorg” in Atlantis is in baie kringe as meer as net ‘n verpleegster gesien –…
Die dapper optrede van een van die twee meisies het die ander een van verkragting gered toe sy, terwyl die maniak besig was om sy broek af te trek, die…
Ferdinand Fortuin van Mamre wat aangekla is deurdat hy verskeie bomdreigende in die Bellville-sakekern geopper het, is Donderdag 7 Augustus vyf jaar tonk toe gestuur. Fortuin is verlede jaar aangekeer en…
“My Edelagbare, ek wil net by my pa weet hoekom hy my ma doodgemaak het,” is die hartseer pleidooi van die vermoorde Joshlin Marthinus se 11-jarige dogter in ‘n brief…
Nog twee verdagtes is weens die moord op Malcolm Pather in Julie vanjaar aangekeer, wat dit nou sewe verdagtes maak wat moet verduidelik wat presies op die dag van sy…
“Hy was tydens die voorval langs my in die huis en my kind is nie ‘n bendelid nie,” het die ma van ‘n 14-jarige verdagte Vrydag (5 September) in die…
Die Atlantis-polisie het verskeie vuurwapens afgeneem en talle mense aangekeer, het Kapt. Lisa Munro, ‘n woordvoerder, bevestig. Volgens Munro het die gemeenskap ‘n belangrike rol in die opsporing van die…
Suster Olivia Pharo is Saterdagoggend skielik oorlede. Dié “Florence Nightingale” van Atlantis het op 1 Maart 2019 haar eie private primêre gesondheidspraktyk geopen. Suster Pharo, soos sy alom bekend gestaan het,…