The Atlantis Dapper Stappers showcased their grit and determination, winning an array of medals across several categories at the SAPS-WP Endurance Walk held in Limpopo covering an impressive 75 km over…
‘n Inwoner wat van verskeie seksuele en ander misdade verdink word, is nog elke keer op borgtog vrygelaat, wat inwoners behoorlik laat gal braak het. Volgens Janine Passenz van Survivors…
“Hy was tydens die voorval langs my in die huis … en my kind is nie ‘n bendelid nie,” het die ma van ‘n 14-jarige beskuldigde op Vrydag 5 September…
Hy is al by die skool geskors oor sy “skolliemaniere” en het al elders ook probleme veroorsaak, nie net by die skool nie – dit is wat ‘n ingeligte bron…
Omstanders by ‘n toneel waar ‘n vierjarige meisietjie op Woensdag 3 September ernstig in ‘n noodlottige bendeverwante aanval in Atlantis gewond is , was dit eens dat daar dringend ‘n…
Ouers kan nou aansoek doen om hul kinders na ander skole oor te plaas. Ouers in die Wes-Kaap het Maandag 4 Augustus begin aansoek doen vir skooloorplasings vir die 2026-skooljaar.…
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.