Die bekamping van kabeldief- stal is noodsaaklik. Afriforum ontwikkel tans ‘n opleidingsmodule om buurtwaglede met die kennis om hierdie misdaad doeltreffend aan te durf, te bemagtig. Volgens Jacques Broodryk, hoofwoordvoerder…
Die Sanlam-Boland Kavaliers het hul terugkeer na die Curriebeker se Premierafdeling die afgelope Sondag (28 Julie) op die mees opwindende wyse gevier – met ’n 37-35-oorwinning teen die Toyota Cheetahs…
There is no time period that must go by before anyone can be reported missing or police can begin their investigation. • Go to your nearest police station as soon…
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…
Die Paarlse kantoor van Binnelandse Sake is weer oop ná ’n gewelddadige voorval. ’n Werknemer is gebyt en beseer. Die departement bevestig dat sekuriteit versterk sal word.
Die Paarl-rugbykode het ‘n voorval die afgelope naweek waartydens ‘n skeidsregter in die wedstryd tussen die Albions- en Manenberg Rangers- rugbyklubs op die Dal Josafat-sportterrein deur ‘n speler van Manenberg…
Terwyl die polisie vandeesweek bevestig dat altesaam 1 049 998 aansoeke vir die 2025-’26-werwingsperiode ontvang is, het die DA in die Wes-Kaap opnuut ‘n beroep gedoen vir die desentralise- ring van die…
GROEN KOLOM | Atlantis al nader aan groener toekoms