Gemoedere het die naweek hoog geloop toe ongeveer 200 inwoners van Witsand na die plaaslike skool opgeruk het om antwoorde te soek. Daar word beweer dat ‘n 7-jarige leerder vermoedelik…
Sy pas haar getuienis kort-kort aan, is die staat se mening oor die ma van ‘n 14-jarige se getuienis in die saak oor ‘n man wat in die straat doodgeskiet…
Die Atlantis Community of Practice (COP) is ‘n multi-sektorale inisiatief wat diverse belanghebbendes verenig – wat ‘n verbintenis tot samewerking, kennisuitruiling, vaardigheids-ontwikkeling en die oplos van gemeenskapsuitdagings deel, sê Michelle…
“Ek sal hom nooit kan vergewe nie …” het die vermoorde Joshlin Marthinus (27) se emosionele ma, Sarah Marthinus, buite die Atlantis-landdroshof gesê. Charlton Koopman (28), Joshlin Marthinus se gewese kêrel…
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
Speurders van Atlantis is besig om skieters en moordenaars se gal te werk en het ná ‘n jaar se intensiewe ondersoek en inligting uit die gemeenskap, twee verdagtes aangekeer vir…
Murphy Roberts Klere-kettingwinkels in Atlantis is die afgelope tyd deur vermoedelik ‘n sindikaat van duisende rande se klere besteel. Volgens kapt. Lisa Munro, ‘n polisiewoordvoerder, het ‘n groep vroue en…
Die 53-jarige beskuldigde wat op Vrydag 19 September na bewering twee maatjies van onderskeidelik 10 en 11 jaar oud na duine gelok het “om sy hasies te gaan kos gee”,…
Murphy Roberts “Hou julle bekke!” is omstanders by ‘n noodlottige ongelukstoneel toegesnou toe hulle rowers wou keer om die oorledenes te beroof. Twee mense is Saterdag 11 Oktober in Atlantis…
Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê gevangenes het nie die reg op onbelemmerde kommunikasie buite die tronkmure nie – veral wanneer hulle misdaad van agter die tralies koördineer. Die…