Melissa het aanvanklik aan atletiek, netbal en sokker deelgeneem en was veral sterk in die 100- en 200-m-naellope.
Eli, ‘n trotse inwoner van Atlantis, is onlangs as deel van die polisie se Junior Kommissaris-program aangestel.
Daar is mense wat boodskappe stuur en belowe dat inwoners teen betaling ‘n huis of plek op die behuisingslys kan kry.
Om dié besondere nalatenskap te vier, nooi Jonathan Ball-uitgewers kinders tussen vyf en 12 jaar om hul eie sketse van Liewe Heksie en haar beste maat, Matewis die kat, te…
Die opleiding het ook VKO-praktisyns van Atlantis ingesluit en tot voordeel van sowat 580 jonger kinders in Atlantis, Langa en Gugulethu gestrek.
Die sessies is gedurende Junie en Julie in Atlantis, Witsand, Mamre en Pella gehou en was deel van Asez se voortgesette verbintenis tot deursigtige kommunikasie, inklusiewe deelname en samewerkende ontwikkeling.
Benewens die herstel van hul sig, het die projek ook bygedra om die druk op openbare gesondheidsdienste te verlig.
Die hoogtepunt van die aand was toe Manuel met die gesogte toekenning vereer is.
“Die hoofrede is dat ons baie minder sterk kouefronte gehad het en baie fronte het óf heeltemal suid van die Kaap verbybeweeg óf die kus net liggies geraak,”
TygerBurger reports that the matter is also being closely followed in Atlantis, one of the closest towns to Koeberg, situated about 10 km from the nuclear power station.