Slegs plaaslike bevelvoerders, onder wie kol. Mario Thyse, lt.kol. Deon Jafte en kol. Theresa Reeves van die speureenheid, het die byeenkoms bygewoon nadat die provinsiale kantoor sy deelname gekanselleer het.
Weedon en ‘n afvaardiging het onder meer die Atlantis-traumasentrum besoek, waar sy die onlangs opgegradeerde fasiliteit besigtig het.
Die span het die tyd spandeer om warm tuisgemaakte maaltye en sop voor te berei en te versprei, wat broodnodige verligting en vertroosting aan die minderbevoorregte gemeenskap gebring het.
Ons vra elke kandidaat dieselfde vrae oor hul prioriteite, die uitdagings in hul wyk en hul planne indien hulle verkies word.
WeskusNuus E-Edition 11 August 2026 — Atlantis, Pella, Mamre and Melkbosstrand local news, headlines, and community updates.
Applicants must be South African citizens, operate in a township or rural area, comply with municipal, health and safety requirements, and actively manage the business.
Johnson het aan WeskusNuus vertel sy word nou deur jong mans, wat onlangs uit die tronk vrygelaat is, gedreig om die saak terug te trek.
Vir Mamre en Porterville was dit ‘n maak-of-breek-wedstryd. ‘n Wen of verloor sou veroorsaak dat al twee spanne se posisies op die punteleer verander.
Volgens die hoofafrigter, Charlyn Olivier, en die skool se adjunkhoof en koördineerder, Karen Mentoor, is die doel om weer ‘n mededingende trompoppiespan op te bou, wat op provinsiale en nasionale…