Die prototipebus het onlangs uit Johannesburg aangekom, waar die busrompe vir die nuwe MyCiTi-vloot vervaardig word.
Volgens La-Meecha se ma, Mickalah, kon sy hoor hoe die bestuurder van die motor spoed optel in die pad wat van skoolkinders wemel. Met trane wat vrylik rol, vertel sy…
Troeteldiere as gesinslede beteken hulle word daagliks aan dieselfde ruimtes en produkte as mense blootgestel. Honde en katte slaap in ons huise, beweeg vrylik rond en is van nature nuuskierig.
Die voorstel fokus op dwelmhandel, bendebedrywighede en geweld en vra vir ‘n meer gekoördineerde benadering deur wetstoepassingsagentskappe, skole, behuisingsowerhede en gemeenskappe.
WeskusNuus E-Edition — 25 August 2026: local Atlantis, Pella and Mamre news, community stories, sports, events, classifieds and local business updates.
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
Twee mobiele eenhede voldoen steeds nie aan die gemeenskap se vereistes nie, wat tot groot ontevredenheid onder kliënte lei.
Die misdaadbewusmakingsvergadering is by ‘n woning in Darling-singel gehou, waar inwoners hul kommer uitgespreek het oor toenemende misdaad en maniere bespreek het om veiligheid in hul woonbuurt te verbeter.