Die Burg Boys en Saldanhabaai is steeds die voorlopers in die Boland Grootuitdaag-bekerkompetisie nadat hulle die afgelope Saterdag, 25 April, onderskeidelik met Young Hearts en Paternoster afgereken het op Vredenburg…
ATLANTIS – Nege verdagtes tussen die ouderdomme van 18 en 25 is Donderdag (16 April) in die Covid- informele nedersetting in hegtenis geneem vir diefstal en besit van gesteelde eiendom,…
Detective Jacques Louw attached to Atlantis Saps detective branch ask the community to share a tip off on 0860010111 or 021 571 8500 on a murder that happened on 2…
Geordin Hill-Lewis elected DA leader as party unveils new leadership team, marking major transition following federal congress in Midrand.
ATLANTIS – Alvin “Lippe” Smith (38), die sogenaamde “suurmonster”, is Woensdag 8 April borgtog in die landdroshof op die dorp geweier. Smith word daarvan berskuldig dat hy op Sondag 15…
Alvin “Lippe” Smith (38), die sogenaamde “suurmonster”, het Woensdag 1 April in die Atlantis-landdroshof verskyn om aansoek te doen om borgtog. Smith word daarvan berskuldig dat hy op Sondag 15…
ATLANTIS – Die waaksaamheid van lede van die Atlantis misdaadvoorkomingseenheid het gelei tot die in hegtenisneming van ’n 15-jarige seun vir die besit van ’n onwettige vuurwapen op Sondagaand 5…
The body of a 73-year-old fisherman missing near Herolds Bay has been recovered at Swartvlei; police continue investigating the incident.
A total of 29 motorists were arrested during Easter roadblocks in the Western Cape, with drunk driving and unsafe vehicles among key offences