Die drama rakende die moontlike verkoop van die die sentrum het die dorp sedert laat verlede jaar in rep en roer gehad en verskeie politieke partye en gemeenskapsorganisasies het die…
Die stigting werk saam met gemeenskapsorganisasies soos Recreation Activities SA sowel as verskeie NPO’s en NGO’s om ‘n platform te skep waar talentvolle jong mense die kans kry om hul…
Proteus het vroeg al sy stempel in die vaste- en losskrums afgedruk toe hulle ‘n vaskop- en drie agtereenvolgende losskrums bemeester het, wat tot Ryan Jacobs (slot) se drie onder…
Die WKOD sê die aansoekproses het vanjaar effens verander en ouers moet let op of hulle aanlyn moet aansoek doen en of hulle hul aansoek self by die skool moet…
The Democratic Alliance has called for urgent action, saying the statistics point to evidence of widespread child sexual abuse and statutory rape.
Die sessie het ten doel gehad om mans bewus te maak van die verskillende vorme van geslagsgeweld, hul regte as slagoffers en die ondersteuning wat tot hul beskikking is.
Toe eerwaarde J.P. Redcliffe in 2024 as leraar van die Mamre- Morawiese gemeente bevestig is, het hy besef verskeie historiese geboue op die kerkterrein verkeer in ‘n swak toestand.
Die fotografie-uitstalling, “As She Is”, word tot 29 Augustus by 33BREE, in samewerking met The Artists Gallery aangebied.
Hoewel Suid-Afrika beduidende vordering met die bevordering van geslagsgelykheid gemaak het, moet baie meer steeds gedoen word. Om betekenisvolle verandering te bewerkstellig, vereis voortdurende samewerking om hindernisse te verwyder, geleenthede…