De Klerk het haar hele lewe aan die bevordering van netbal in Atlantis gewy. Sy was nie net op haar dag ‘n uitsonderlike speler nie, maar ook ‘n administrateur van…
Baie raadslede het gekom en gegaan, “maar ons omstandighede het nie verander nie”, vertel inwoners van Willowpark in Pella. Dié inwoners woon al jare hier in haglike omstandighede en sonder…
Kabuika het onlangs (Donderdag 20 Augustus) ná strawwe opleidingsessies in Stellenbosch die afgelope tyd, steeds tyd gemaak vir haar gemeenskap toe sy saam met Mamre-rugbyklub-bestuurslede en die gemeenskap van Atlantis sop…
Die loopbaanskou word deur die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) in samewerking met Atlantis City Mall aangebied.
Die werksessie is deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimteagentskap (Sansa), die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) tesame met MaxIQ Space aangebied.
In ‘n wêreld waar woorde dikwels as ‘n maklike vorm van terapie beskou word, is die stories van twee vroue van Atlantis en die Kaapse Vlakte ‘n kragtige herinnering aan…
ATLANTIS – Atlantis Foods het ter viering van Vrouemaand ‘n vennootskap met die United Sanctuary Against Abuse (USAA) aangegaan om ondersteuning aan vroue en kinders, wat deur geslagsgeweld geraak word,…
The event brought residents, project partners and local representatives together. A formal programme was followed by a walkabout through the community, where residents engaged with project representatives about the initiative.
Die Stad se direktoraat vir water en sanitasie het in die 2025-’26-boekjaar bykans 193 km se water- en rioolpype reg deur die gebied vervang.