Die reünie wat in die Cullinan-hotel in Kaapstad plaasgevind het, het ook baie emosies getoon.

Matriekklas van 1986 -40 jaar later en nog vol gees

Die reünie wat in die Cullinan-hotel in Kaapstad plaasgevind het, het ook baie emosies getoon.

ATLANTIS – Die matriekklas van 1986 van Atlantis Sekondêr het hul 40ste reünie op 9 Oktober by die Cullinan-hotel gevier. Die spesiale geleentheid het oudklasmaats byeengebring om herinneringe te herleef en vier dekades se vriendskap te vier.

Die groep matrikulante van 1986 het ook gesig gewys by die Caledon hotel.
Die groep matrikulante van 1986 het ook gesig gewys by die Caledon hotel.

Die vieringe is deur verskeie musikante opgekikker, met optredes deur ­Richard Ceasar, Candice Thornton, Don Vino, Charlton Daniels en Allou April.

Matrikulante van Atlantis Sekondêr het onlangs hul 40ste reünie gevier.
Matrikulante van Atlantis Sekondêr het onlangs hul 40ste reünie gevier.

Dit was ‘n feestelike geleentheid waar musiek, nostalgie en samesyn die klas se besondere mylpaal gekenmerk het.

Dit was 'n tyd van lag en dans.
Dit was ‘n tyd van lag en dans.

LEES OOK: Matrieks skitter by 2026 afskeide

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 27 Oktober 2026
    WeskusNuus E-Edition – 27 Oktober 2026

Gift this article