WeskusNuus E-Edition 11 August 2026 — Atlantis, Pella, Mamre and Melkbosstrand local news, headlines, and community updates.
Johnson het aan WeskusNuus vertel sy word nou deur jong mans, wat onlangs uit die tronk vrygelaat is, gedreig om die saak terug te trek.
Volgens die hoofafrigter, Charlyn Olivier, en die skool se adjunkhoof en koördineerder, Karen Mentoor, is die doel om weer ‘n mededingende trompoppiespan op te bou, wat op provinsiale en nasionale…
Melissa het aanvanklik aan atletiek, netbal en sokker deelgeneem en was veral sterk in die 100- en 200-m-naellope.
Eli, ‘n trotse inwoner van Atlantis, is onlangs as deel van die polisie se Junior Kommissaris-program aangestel.
Daar is mense wat boodskappe stuur en belowe dat inwoners teen betaling ‘n huis of plek op die behuisingslys kan kry.
Om dié besondere nalatenskap te vier, nooi Jonathan Ball-uitgewers kinders tussen vyf en 12 jaar om hul eie sketse van Liewe Heksie en haar beste maat, Matewis die kat, te…
Die opleiding het ook VKO-praktisyns van Atlantis ingesluit en tot voordeel van sowat 580 jonger kinders in Atlantis, Langa en Gugulethu gestrek.
Die sessies is gedurende Junie en Julie in Atlantis, Witsand, Mamre en Pella gehou en was deel van Asez se voortgesette verbintenis tot deursigtige kommunikasie, inklusiewe deelname en samewerkende ontwikkeling.