Die drama rakende die moontlike verkoop van die die sentrum het die dorp sedert laat verlede jaar in rep en roer gehad en verskeie politieke partye en gemeenskapsorganisasies het die…
Die stigting werk saam met gemeenskapsorganisasies soos Recreation Activities SA sowel as verskeie NPO’s en NGO’s om ‘n platform te skep waar talentvolle jong mense die kans kry om hul…
Proteus het vroeg al sy stempel in die vaste- en losskrums afgedruk toe hulle ‘n vaskop- en drie agtereenvolgende losskrums bemeester het, wat tot Ryan Jacobs (slot) se drie onder…
Die sessie het ten doel gehad om mans bewus te maak van die verskillende vorme van geslagsgeweld, hul regte as slagoffers en die ondersteuning wat tot hul beskikking is.
Die fotografie-uitstalling, “As She Is”, word tot 29 Augustus by 33BREE, in samewerking met The Artists Gallery aangebied.
Slegs plaaslike bevelvoerders, onder wie kol. Mario Thyse, lt.kol. Deon Jafte en kol. Theresa Reeves van die speureenheid, het die byeenkoms bygewoon nadat die provinsiale kantoor sy deelname gekanselleer het.
Weedon en ‘n afvaardiging het onder meer die Atlantis-traumasentrum besoek, waar sy die onlangs opgegradeerde fasiliteit besigtig het.
Die span het die tyd spandeer om warm tuisgemaakte maaltye en sop voor te berei en te versprei, wat broodnodige verligting en vertroosting aan die minderbevoorregte gemeenskap gebring het.
Ons vra elke kandidaat dieselfde vrae oor hul prioriteite, die uitdagings in hul wyk en hul planne indien hulle verkies word.