Met die verskyning van hierdie rubriek is die 15 jaar mylpaal bereik. Wat ‘n wonderlike voorreg om weekliks gedagtes, gebeure, teleurstellings, vreugdes en meer te kan deel.
Budgie Blou weet hul “band” is die wêreld vooruit. Die “sound”, die “look”, die “vibe”. Lirieke ook. Dit is nou al maande dat hulle soggens “jam” op die boomtakke,
Narsiste lieg. Blatant. Sonder om ‘n oog te knip. Sonder om wakker te lê. Om redes wat vir min mense sin maak.
Ja, sou pa sê, Sondag is Sondag. Dit is asof die bekommernis van die week minder is, asof die gejaag so ‘n oomblik nagelaat word en asof almal en alles…
Met onverbiddelike trant skaaf en wysig tyd aan moontlikhede, omstandighede en toekomsverwagtings.
Dit is jammer dat die weervoorspelling-apps beperkings het, want dit wil voorkom of ‘n perfekte storm vir Suid-Afrika aan die broei is.
Is mense dan so moeilik? Of dink ons mense is moeilik as hulle van ons verskil? Of het mense gewoon net so geword dat hulle hul sin moet kry in…
Gedurende daardie jaar het my ma my keer op keer op keer herinner aan hoeveel moeite ek haar met my hoofmeisieskap besorg. Dit was verwyt op verwyt op verwyt.
Winter brings comfort for some, but harsh reality for others, as Cape Town flooding shows. A reminder to stay grateful, compassionate, and mindful this season.
Die huisvrou is moeilik van karakter, moeilik in haar woorde en moeilik in haar manier van dink. Haar man hanteer dinge maar soos dit kom…