Die keersy van hoop, sê hulle, is vrees. Soms is dit makliker om in vrees en wanhoop te verval as om hoop te behou.
Slagoffers van narsisme begin twyfel wat hulle gesê of gedink of gedoen het. Narsiste is meesters daarin om verwarring te veroorsaak.
As jy moeg is, hoef almal rondom jou nie moeg te wees nie; as jy honger is, hoef jy nie almal se etenspatroon te laat aanpas nie.
Die koskas het ‘n geluidlose, verleidelike stem. ‘n Geneurie wat my binneste altyd hoor. Voor ek my kan kry, staan ek voor die koskas en die yskas.
Ons hou van erkenning. En dit kom gratis en verniet. Daarom moet ons maar aanleer om minder te kritiseer en meer te komplimenteer.
Volgens Statistieke Suid-Afrika het jeugdiges 15 tot 24 jaar die hoogste werkloosheidsyfer. Die jeug vra: Waar is julle grootmense nou as ons ons matrieksertifikate wil wys?
As ‘n slagoffer probeer dat ‘n narsis sy of haar behoeftes respekteer, ontaard dit in ‘n magspeletjie waarteen geen normale mens opgewasse is nie.
Almal van ons maak foute, almal hou nie ewe veel van alle mense nie, almal het mense wat moeiliker is om mee oor die weg. Tog, ons kan almal moeite…
Dit is 50 jaar ná die bloedige studente-opstande van 1976, maar steeds ervaar ons jongmense in die Noord-Kaap groot uitdagings.
In hedendaagse Suid-Afrika het meer as ‘n kwart van kinders onder die ouderdom van vyf jaar belemmerde groei – dit weens chroniese wanvoeding.