Ek begryp nou meer as toe dat ‘n mens soms wil wegkom van die geraas van baie dinge en net die stil wind wil hoor.
Soms, wanneer jy verbysterd is met “jou mense” se doen en late, wonder jy wat jou erfenis nou eintlik is. Want jy kan dalk op Erfenisdag by elke erfenisviering omdraai…
Dié vuur kon seermaak, verwoes en lelik maak, maar dit kon nie die groei wat daar lê, wegvat nie.
‘n Mens sou reken dat tyd in die moderne eeu volop is want bykans elke produk of diens beweer dat tyd gespaar word deur dit aan te skaf. Maar waar…
‘n Mens hoor dikwels van bejaardes wie se kinders hulle nie meer besoek nie. Die vinger word gewoonlik na die kinders gewys. Wie weet, dalk het die kinders goeie rede…
Hy het skaam gekry. Toe sy die halwe pakkie-oorskiet-skyfies so in sy hande stop. Toe dink hy – ek het werklik flenters geword. Ou Flenters is nou my naam.
Toe ‘n moeg-moegheid hom oorval, het hy die kuur daarvoor op ‘n onverwagte plek gekry.
Narsiste floreer daarop om hul slagoffers te straf. Hulle straf hulle soos hulle goeddink en wanneer dit hulle pas. Sonder om ‘n oog te knip.
Terwyl die aanlyn koper rustig met ledigheid of take in die afgetelde minute voortgaan totdat die kruideniersware afgelewer word, speel ‘n geveg in onderskeie supermarkte af.
By dié plaasskool was dit nie vreemd om Lentedag te vier terwyl jou ysige hande om ‘n warm koppie sop gevou was nie.