Noordkaap Bulletin
-
‘n Mens hoor dikwels van bejaardes wie se kinders hulle nie meer besoek nie. Die vinger word gewoonlik na die kinders gewys. Wie weet, dalk het die kinders goeie rede om te onttrek.
-
Die slagoffer van ‘n beweerde verkragtingsvoorval in ‘n hospitaal het glo teen medici se advies op bykomende medikasie aangedring.
-
‘n Mens se hele lewe word jy omring deur eintlik net twee soorte mense – dié waarop jy kan staatmaak en dié wat jy nie kan vertrou nie.
-
Nie alles wat ver van jou af groei, verdor omdat dit vergeet is nie. Party dinge oorleef net op ‘n ander plek.
-
Onthou is belangrik. Om te kan vergeet, is net so belangrik. As jy wil onthou, moet jy ook die gawe wil hê om te vergeet.
-
“Die munisipale werkswinkel lyk soos ‘n skrootwerf. In Februarie was nog net een van die munisipaliteit se laaigrawe werkend, vandag geeneen nie.”
-
An upgrade programme at the iconic Big Hole precinct is under way to ensure the long-term safety and preservation of this world-famous landmark.
-
Blaai deur die digitale publikasie van 6 Augustus 2026.
-
Soms bring ons ons tyd deur met dinge van waarde en soms mors ons ons tyd gewoon op dinge wat nie goed is vir ons nie. Baie van ons lewe te vinnig.
-
Kimberley author Steve Lunderstedt recently launched another book, Precious Gems, featuring “tales from Kimberley and the Diamond Fields of days gone by”.








