Noordkaap Bulletin
-
As jy moeg is, hoef almal rondom jou nie moeg te wees nie; as jy honger is, hoef jy nie almal se etenspatroon te laat aanpas nie.
-
Die grand slam-kwalifiseringsrondes van die Kimberley Diamond Cup met totale prysgeld van R900 000 is goed op dreef, met uitdunne in Durban, Kimberley, Johannesburg en Kaapstad wat voorlê.
-
Die koskas het ‘n geluidlose, verleidelike stem. ‘n Geneurie wat my binneste altyd hoor. Voor ek my kan kry, staan ek voor die koskas en die yskas.
-
Ons hou van erkenning. En dit kom gratis en verniet. Daarom moet ons maar aanleer om minder te kritiseer en meer te komplimenteer.
-
As ‘n slagoffer probeer dat ‘n narsis sy of haar behoeftes respekteer, ontaard dit in ‘n magspeletjie waarteen geen normale mens opgewasse is nie.
-
Almal van ons maak foute, almal hou nie ewe veel van alle mense nie, almal het mense wat moeiliker is om mee oor die weg. Tog, ons kan almal moeite doen met dié om ons.
-
Join the Gariep Bird Club for a workshop to learn how ordinary birders can make an extraordinary contribution to conservation through citizen science.
-
Dit is 50 jaar ná die bloedige studente-opstande van 1976, maar steeds ervaar ons jongmense in die Noord-Kaap groot uitdagings.
-
Blaai aanlyn deur die nuutste uitgawe van NoordkaapBulletin van 8 Junie 2026.








