Noordkaap Bulletin
-
Die toekoms van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley lyk grou nadat die LUR vir samewerkende regering gedreig het om die munisipale raad te ontbind, en gevegte binne en buite die hof voortduur.
-
‘n Boer van die Kenhardt-distrik het onmiddellike toegang tot sy huis en die besit van sy persoonlike eiendom gekry ná hy onregmatig van die plase waarop dit is, uitgesluit is.
-
Onthou, jou voorspoed maak jou nie beter as ‘n ander nie, jou voorspoed is ook nie verdienste nie; jou voorspoed gaan ook nie altyd voortduur nie.
-
Wees groter as enige persepsies. Te veel, te dikwels, word persepsies gevorm deur leuens, kwaadwillige bedoelings, onkunde of sommer net deur tyd of omstandighede.
-
Narsiste het twee stelle reëls. Een vir hulleself. Een vir hul slagoffers. Hulle mag sekere goed doen; hul slagoffers glad nie. Hulle mag die reëls breek; hul slagoffers glad nie.
-
Die Kai !Garib-plaaslike munisipaliteit in die Noord-Kaap is Sondag skerp gekritiseer vir sy voortgesette versuim om die ineenstorting van water- en sanitasiedienste te stuit.
-
What About the Boys 2, a bold youth education initiative, has been launched to adddress youth challenges at their roots.
-
Wanneer jy die voorreg het om te eet, en lekker te eet en genoeg te eet, dink aan dié wat nie daardie voorreg het nie.








