
-
Bloemhof se Karla Kieviet dra Protea-kleure in Turkye
Karla Kieviet verteenwoordig SA in Turkye by die o.19 Wêreldkampioenskap vir onderwaterhokkie. Bloemhof is trots op haar prestasie!
-
Bloemhof-leerder, Melissa, skitter op internasionale kriekettoer
Melissa van der Merwe verteenwoordig SA o.19-vrouekrieket in Pakistan se Youth T20I-toer – Bloemhof se trots op die wêreldverhoog.
-
Ruben skitter in 2026 Powerlifting seisoen Nas én Internasionaal
Ruben verower goud, silwer en brons in 2026 se Powerlifting-seisoen en verwerf sy Junior Protea-kleure – ’n ware inspirasie vir Diamantveld!
-
Nasionale Hokkietoernooi – Nathan Herbst blink uit vir Mpumalanga
Hoërskool Ermelo se Nathan Herbst het sy merk gemaak tydens die nasionale hokkietoernooi, waar hy die eerste doel vir Mpumalanga aangeteken het.
-
Outeniqua-atlete blink uit by SA Kampioenskappe
Outeniqua-atlete verower goud, silwer en brons by SA Biathle, Triathle & Laser Run – trots verteenwoordigers van die Wes-Kaap!
-
GMCA Provincials SAMCA Nationals – Oos-Moot trompoppies skitter
Vier Oos-Moot leerders het uitmuntend presteer by GMCA Provincials en SAMCA Nationals, en hul skool se naam met trots gevestig.
-
Curro Durbanville Swimmers Shine at WC Championships
Curro Durbanville swimmers achieved personal bests, medals, and records at the Western Cape Short Course Championships in Somerset West.
-
Duineveld hokkiespelers skitter nasionaal
Duineveld se hokkiespelers verteenwoordig die Noord-Kaap met trots by die Nasionale Hokkietoernooi – ’n inspirasie vir uitnemendheid!
-
Tennishelde Diwan en Cooper blink uit vir Gauteng
Diwan Serfontein en Cooper van Vuuren verteenwoordig Gauteng in tennis – ’n trotse oomblik vir Hoërskool Linden!
-
Elsie Coetser Hokkietoernooi – Fichies blink uit in Bloemfontein
Fichies se o.12- en o.13-hokkieseuns het sterk vertonings gelewer by die Elsie Coetser-toernooi in Bloemfontein, met toekennings vir top spelers.













