
-
ATKV-Redenaarskompetisie – Hoër Meisieskool Bloemhof
ATKV-Redenaarskompetisie – Die redenaarspanne van Hoër Meisieskool Bloemhof het hierdie week met groot entoesiasme aan die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem. Hierdie landwye platform bied leerders die kans om hul denke te slyp. […]
-
Mnr & Mej Valia 2026 – Hoërskool Transvalia hang uit
Mnr & Mej Valia 2026. Arabian Nights Gala. Wat ’n magiese aand vol styl, kultuur en onvergeetlike oomblikke! Die Arabian Nights-tema het Hoërskool Transvalia se saal omskep in ’n sprokieswêreld […]
-
SA Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Langenhoven presteer
SA Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Langenhoven skitter by SA-atletiekkampioenskappe. Leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het hul skool met groot trots verteenwoordig tydens die SA-atletiekkampioenskappe, waar hulle teen die land se beste atlete […]
-
World Individual Debating – St Mary’s School, Waverley, delighted
World Individual Debating. World Champion | Jemma. St Mary’s is bursting with pride. The school celebrates Jemma (Form V). She has been crowned a World Champion at the prestigious World […]
-
Skryfstuk opgeneem in Poort – Merensky Landbou Akademie
Skryfstuk opgeneem in Poort -Merensky Landbou Akademie kan met trots aankondig dat Henk de Wet uitsonderlik presteer het. Sy skryfstuk Refleksie is opgeneem in die gesogte Poort 2026-uitgawe. Henk was […]
-
SA Classic Powerlifting Championship – Pearson High outstanding
SA Classic Powerlifting Championships. Pearson High School – Powerlifting Champion. Pearson High School proudly congratulates Wilhelm Bruwer, a Matric learner, on his outstanding performance at the South African Classic Powerlifting […]
-
Younger Grade 1 pupils more likely to repeat the year
New research shows children who start Grade 1 younger are far more likely to repeat the year — and the gap persists into Grade 4.
-
Griffons Rugby-prestasies – Goudveld Hoërskool rugbyspelers kook
Rugby-prestasies. Rugbytrots by Goudveld Hoërskool! By die Gouties glo almal dat harde werk, toewyding en span-gees altyd beloon word. Daarom is die skool ongelooflik trots op die elf rugbyspelers wat […]
-
Jane Neem Afskeid – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Jane Neem Afskeid – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se skoonmaker, Jane neem afskeid van haar geliefde skool. Sy het vir 37 jaar elke dag haar werk getrou gedoen. Sy het ook […]
-
Beste Gemengde Koor – Hoërskool Menlopark
Beste Gemengde Koor – Hoërskool Menlopark het ‘n merkwaardige prestasie behaal. Hulle is as die beste gemengde koor in Pretoria aangewys. Die Menlo-koor het aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem en […]













