
-
Framesby High and Grey High Set for Fierce Derby Clash
Framesby and Grey High renew their fierce rivalry in Gqeberha’s King Price Derby Series, promising another tense, high-stakes showdown.
-
Star-studded Wynberg awaits Boland Landbou for King Price Derby
Wynberg hosts Boland Landbou in a King Price Derby clash at Hawthornden Field—expect fireworks from Behardien and Van Bo
-
Dance Fusion – Melinda van Eldoraigne kwalifiseer vir SA Dansspan
Hoërskool Eldograine se Melindi de Bruin kwalifiseer vir die SA-dansspan en verwerf haar kleure ná ’n uitmuntende vertoning by Dance Fusion.
-
Provinsiale Skyfskietkompetisie -Eldo-Skuts skiet uitstekend
Hoërskool Eldoraigne se 20 skuts het van 16–18 Julie by die Noord-Gauteng Ope 2026 puik vertoon en verskeie topplasings in provinsiale klasse behaal.
-
Goldstone’s Set for Affies vs Maritzburg College Humdinger
Affies and Maritzburg College clash at Goldstone’s in a King Price Derby thriller, both sides boasting identical 9-4 records.
-
Lumala oorwin Afrikaans – Hoër Meisieskool Oranje se trots
Toe Lulama Zizipho Nzinzane in graad 8 by Oranje begin het, was Afrikaans nog ’n vreemde vierde taal. Vandag, ná jare se harde werk en deursettingsvermoë, handhaaf sy ’n sterk akademiese prestasie en inspireer sy haar onderwysers en klasmaats.
-
Hoërskool Wilgerivier tennisspelers in Oos-Vrystaat span
Oos-Vrystaat se tennisspan neem die naweek aan die Koringaarreeks deel en meet kragte teen Noord- en Suid-Vrystaat.
-
Gimmies-krieket wys hul krag by Mozzie-week in Nelspruit
Gimmies se eerste krieketspan het by die Mozzie-week kragte gemeet teen top skole en bou momentum vir ’n opwindende seisoen.
-
Hoërskool Punt Gimnaste skitter by Eden-proewe
Punt-gimnaste Talesha Nel en Stefan Borka blink uit by Eden-proewe en is gekies vir die Wes-Kaap-kampioenskappe.
-
SASV Nasionale Kampioenskappe – Oranje-Noord leerder by skou
Van 8 tot 11 Julie het Graad 3‑leerling Leendert Snyman sy sierduiwe laat pronk by die SASV se Nasionale Kampioenskappe. Met ’n Birmingham Roller, Modeneser en American Giant Homer wat almal raswenners geword het, het hy die junior afdeling behoorlik…













