Hoërskool Wilgerivier tennisspelers in Oos-Vrystaat span
Oos-Vrystaat span gereed om ’n sterk indruk te maak

Hoërskool Wilgerivier tennisspelers in Oos-Vrystaat span


Baie sterkte aan Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 8 talentvolle tennisspelers wat hierdie naweek die Oos-Vrystaat se trots verteenwoordig by die Koringaarreeks. Hulle gaan kragte meet teen Noord-Vrystaat en Suid-Vrystaat in ’n reeks wedstryde wat beslis opwindend beloof te wees.

Hoërskool Wilgerivier se tennisspelers:

  • Mia van Rensburg
  • Reinier Schabort
  • Carl Terblanche
  • Boshoff Schabort
  • Karlien Muller
  • Anton Kruger
  • CJ Muller
  • WJ van den Berg

Met hul toewyding en vaardigheid is die Oos-Vrystaat span gereed om ’n sterk indruk te maak en die streek se sportgees hoog te hou.

https://wilgerivierskool.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article