
-
Action Cricket Interprovinsiale Toernooi – Stellenberg-seuns blink uit
Hoërskool Stellenberg se jong krieketspelers het hul staal gewys by die Action Cricket Interprovinsiale Toernooi, met bronsmedaljes, All Star-erkenning en ’n beste bouler-titel wat hul talent beklemtoon.
-
Zwarries behaal internasionale sukses in Italië
Zwarrie-atlete blink uit in Rovellasca, Italië met goud en silwer medaljes – ’n trots oomblik vir Hoërskool Zwartkop!
-
Paarl Girls’ High Dominates Cape Winelands Chess
Paarl Girls’ High u.11 and u.15 chess teams triumphed at the Cape Winelands Top Schools Tournament, both qualifying for the next round.
-
Pearson Netball Stands Tall Nationally
Pearson’s 1st Netball Team displayed grit and pride at the DStv Schools Challenge, earning respect on the national stage.
-
Rustie-gholfer Alyssa Goosen skitter op nasionale vlak
Alyssa Goosen verteenwoordig Noordwes met trots by die SA Hoërskole Dogters IPT en behaal ’n puik 9de plek in Afdeling B.
-
Hoër Meisieskool Paarl o.19A-netbalspan Top 5 in Suid-Afrika
Hoër Meisieskool Paarl se o.19A-span eindig 5de in SA by die Netbal Skolekampioenskap – ’n prestasie vol trots en sportmanskap!
-
Beyers Nel is Pietie van die jaar 2026
Hoërskool Pietersburg het tydens die Aand van die Sterre 2026 hul Pietie van die Jaar, Beyers Nel, met groot trots vereer. As oud-Pietie het Beyers hom onderskei as ’n wêreldleier […]
-
Uitsonderlike Wiskunde-prestasies vir twee Garsies
Ruben Venter bereik SAMF-finale, en Wian Grobler behaal 99% vir Verdere Studies Wiskunde – merkwaardige prestasies!
-
Suid-Afrikaanse Wiskunde-Olimpiade – Menlopark leerders skitter
Drie leerders van Hoërskool Menlopark – Erik Senekal en Le Roux van Wyk (graad 12), saam met Hein van Brummelen (graad 8) – het deurgedring tot die finale ronde van die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade. Hulle pak op 30 Julie die…
-
Nasionale Onderwysuitnemendheidstoekennings – Bloemhof tweede
Hoër Meisieskool Bloemhof is onlangs vereer as die tweede beste kwintiel 5-hoërskool in Suid-Afrika tydens die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Onderwysuitnemendheidstoekennings. Die prestasie beklemtoon die toewyding van opvoeders, leerders en ouers wat saam ’n kultuur van uitnemendheid vestig.













