
-
Internasionale Rhino-toerspan – Hoërskool Bastion-leerder gekies
Hoërskool Bastion se Graad 11-leerder, Christiaan Hugo, het vanjaar sy span tot oorwinning by die gesogte Rhino Week gelei en is nou gekies vir die Rhino-toerspan wat later vanjaar na Spanje en Frankryk vertrek. Sy prestasie beklemtoon sy toewyding, leierskap…
-
Selna van As Junior Ambassadeur van die Vaaldriehoek
Hoërskool Transvalia se uitstaande baan- en landloopatleet, Selna van As
-
Hoofleiers vir derde Kwartaal – Laerskool Mooirivier
Laerskool Mooirivier het die nuwe hoofleiers vir Kwartaal drie aangekondig. Hierdie leerders kry die geleentheid om as rolmodelle op te tree en die skool se waardes met trots uit te leef.
-
Noordwes Gemengdeliga-finaal – Tokkies gekroon as kampioene
Laerskool Mooirivier se o/11A-seuns- en meisiespan het Saterdag hul staal gewys tydens die Noordwes Gemengdeliga-finaal. Na ’n dag van uitmuntende tennis en voorbeeldige sportsmanskap is die Tokkies met trots as Noordwes-kampioene gekroon.
-
Hokkiespanne van Duineveld toon krag in Kimberley
Hoërskool Duineveld se hokkiespanne het die afgelope naweek in Kimberley uitstekende vertonings gelewer. Die spanne het ligawedstryde teen Noordkaap en vriendskaplike wedstryde teen Landboudal gespeel, met verskeie oorwinnings wat die skool se trots en spangees beklemtoon.
-
Gimmie-dansers blink by DASA Awards!
Gimmie-dansers het by die DASA Awards in Pretoria uitgestaan met uitsonderlike prestasies, spangees en toewyding – ’n ware viering van Gimmie-passie!
-
Eunice Primary Shines at Nika Coertzen Hockey Festival
Eunice Primary’s hockey teams delivered excellence at the Nika Coertzen Festival, showcasing skill, teamwork, and sportsmanship.
-
Goalkeeper heroics and debut brilliance in Kearsney-Hilton draw
Nhlamulo Khosa equaliser earns Kearsney 1-1 draw with Hilton, goalkeeper Qabu Mngoma heroic as 15-year-old Jordan Summerford impresses on debut.
-
Nuwe Personeellede aangestel by Hoërskool Witteberg
Hoërskool Witteberg het onlangs twee nuwe personeellede verwelkom. Marike Kilian, ’n ervare bemarker met ’n agtergrond in kommunikasie en die vermaaklikheidsbedryf, sluit aan om die skool se handelsmerk verder uit te bou. Juffrou Denisé Jordaan, ’n Rekeningkunde-onderwyseres met ses jaar…
-
Hoërskool Nelspruit 1ste span kroon Mpumalanga-hokkie
Hoërskool Nelspruit se eerste seunspan wen oortuigend 6-0 teen Secunda en word Mpumalanga-kampioene, met spanne wat ook naaswennerprestasies behaal.












