
-
Tennisspanne – Hoërskool Dr EG Jansen wys klas op die bane
Tennisspanne – Hoërskool Dr EG Jansen het hierdie week klas gewys met hul tennisspanne se oorwinnings. Dit was ‘n week van sterk houe, spanwerk en ware Jansen‑gees! Die tennisspanne het […]
-
Outstanding Cambridge Learner Awards – Hilton College delighted
Outstanding Cambridge Learner Awards. Hilton College Celebrates Prestigious Cambridge Awards. Hilton College, KwaZulu-Natal, is proud to congratulate William Segar and Jake Hockly. They received prestigious Outstanding Cambridge Learner Awards from […]
-
Wes-Kaap Netbalproewe – Hoërskool Punt loop oor van trots
Wes-Kaap Netbalproewe. Hoërskool Punt Netbalsterre skitter by Wes-Kaap proewe! 🏐 Die netbalbane van Mosselbaai het onlangs weer bewys dat Hoërskool Punt ’n krag is om mee rekening te hou. Ons […]
-
Rowing South Africa – Holy Rosary School’s superior results
Rowing South Africa. Rowing stars shine in the UK. Four exceptional athletes from Holy Rosary School have proudly returned from the United Kingdom after representing Rowing South Africa with distinction […]
-
Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – Hoërskool Waterkloof blink uit
Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – Hoërskool Waterkloof kan met trots aankondig dat twee van hul leerders deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys. Hierdie twee uitblinkers, Hendre Keyser en Teneal Keyser, het die […]
-
SA Skole Swemkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
SA Skole Swemkampioenskap. 🎉 Primêre Meisieskool Oranje skitter by SA Skole Swemkampioenskap. Baie geluk aan die talentvolle dogters wat van 24 tot 27 April aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap by […]
-
Hemelvaartdag – Ascension Day
Hemelvaartdag – Hemelvaartdag herinner ons daaraan dat Christus opgevaar het na die hemel. Ascension Day – Ascension Day reminds us that Christ ascended into heaven
-
Skole-Boogskiet – Hoërskool Oosterlig in die kol
Skole-Boogskiet. 🎯 Hoërskool Oosterlig Oosie Boogskiet. Baie geluk aan die talentvolle Oosie‑boogskutters wat hul skool met hul uitmuntende prestasies verteenwoordig het! Bullseye‑span Ethan Fourie • Saskia Franszen • Zandri Franszen […]
-
World Athletics U20 Championships -Trinityhouse Schools superb
World Athletics U20 Championships. Trinityhouse Schools, Randpark Ridge, is thrilled to celebrate the outstanding achievement of Davida Strong, who has been selected to join the Athletics South Africa squad for […]
-
Interskole Boogskiet – Hoërskool Lichtenburg skitter
Interskole Boogskiet. 🏹 Hoërskool Lichtenburg skiet hoog! Hoërskool Lichtenburg het Saterdag, 9 Mei, hul debuut gemaak by die Rustenburg Hoërskool Interskolekompetisie. Vyf dapper skuts het die skool verteenwoordig en hul […]













