
-
Buffelspoort Prestige Tennistoernooi – Truida Kestell blink uit
Buffelspoort Prestige Tennistoernooi – Primêre Skool Truida Kestell se eerste tenisspanne het deelgeneem aan die Buffelspoort Prestige Tennistoernooi. Hulle het met trots en deursettingsvermoë aan die toernooi deelgeneem. Die geleentheid […]
-
ATKV Applous Pretoria-streeksuitdunne – Hoërskool Waterkloof
ATKV Applous Pretoria-streeksuitdunne – Hoërskool Waterkloof se Klofie-koor het deelgeneem aan die ATKV Applous Pretoria-streeksuitdunne. Die Klofie-koor het weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou! […]
-
UFAK Region South Championship – St Andrew’s College delighted
UFAK Region South Championship. St Andrew’s College, Makhanda – Karate Excellence. Galliano Boni proudly represented South Africa at the 23rd UFAK Region South Championships in Luanda, Angola, this past weekend. […]
-
Gimnastiekkompetisies – Primêre Skool Naudeville
Gimnastiek-kompetisies. Baie geluk aan Marianca Alberts wat onlangs aan verskeie gimnastiekkompetisies deelgeneem het en telkens met uitstaande prestasies teruggekeer het! 9 Mei – Vriendskaplike Kompetisie, Bultfontein: Algeheel 1ste plek – […]
-
Griffons Rugby A‑liga – BVHS klop Goudveld Hoërskool
Griffons Rugby A‑liga. Die BVHS eerstespan het Saterdag hul krag en karakter gewys met ’n indrukwekkende 40–21 oorwinning oor Goudveld Hoërskool. Teen halftyd was die manne reeds in beheer met […]
-
Hockey team family affair – Union High School Graaff-Reinet
Hockey team family affair. Union High School – Hockey Family Spirit 🏑 Union High School, Graaff-Reinet’s 1st Team Hockey is more than just a team… it’s truly a family affair! […]
-
Skole-hokkie – Hoër Volkskool Graaff-Reinet wys veggees
Skole-hokkie. 🏑 Volkskool-hokkie wys veggees en trots. Hoër Volkskool Graaff-Reinet se hokkiespelers het Vrydag, 15 Mei, en Saterdag, 16 Mei, hul staal gewys in skole-hokkie wedstryde vol deursettingsvermoë, spanwerk en […]
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks | Voortreflike spel in drie sportsoorte beleef
Al die rugbyspanne van die Hoërskool Diamantveld het verlede week as oorwinnaars van die veld gestap ná hul kragmeting teen die Hoërskool Sentraal van Bloemfontein.
-
Landloopliga Dawid Kruiper-streek – Hoërskool Duineveld skitter
Landloopliga Dawid Kruiper-streek. Hoërskool Duineveld skitter by eerste Landloopliga! Woensdag, 13 Mei, het die Veltie-landloopatlete op tuisgrond hul krag en vasberadenheid getoon tydens die eerste Dawid Kruiper-streek Landloopliga. Op ’n […]
-
Olympic paddler Cyprian Ngidi – Treverton College slalom paddling
Olympic paddler Cyprian Ngidi. Treverton College Hosts Olympic Paddler Cyprian Ngidi for Slalom Course. Treverton College, Mooi River, KwaZulu-Natal, had the privilege of welcoming former South African Olympic paddler Cyprian […]













