Bultfontein Redenaarskompetisie. Primêre Skool Naudeville het Donderdag, 30 Julie, sterk spore getrap tydens die jaarlikse Bultfontein Redenaarskompetisie. Verskeie leerders het puik presteer en hul skool met trots verteenwoordig.

Uitslae per graad:

  • Graad 4
    • Lenique Loggenberg – 2de plek
    • Frederich Barnard – 3de plek
  • Graad 5
    • Eugene Smith – 3de plek
  • Graad 7
    • Hanno van Jaarsveld – 2de plek

Die Graad 7-span is aangewys as die Algehele Skolewenners.

Dit is ’n prestasie wat die hele Naudeville-gemeenskap met trots vervul.

https://naudies.co.za

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article