
-
Hoërskool Nelspruit gekroon as Premier’s Cup-kampioene
Hoërskool Nelspruit se o/16-netbalspan wen die Mpumalanga Premier’s Cup 2026
-
Goue Leeus Grant Khomo – Dr EG Jansen-leerder skitter in span
Hoërskool Dr EG Jansen se eie Khezhia-Raylee Loots het vanjaar haar merk gemaak op die nasionale toneel. As lid van die Goue Leeus Grant Khomo O.16-span het sy die skool met trots verteenwoordig tydens die Nasionale Dogtersrugbyweek by Kearsney College,…
-
Boerperd-Nasionale Kampioenskappe – Voortrekker-leerders blink uit
Twee leerlinge van BVHS het tydens die Julie-vakansie by die TOYOTA SA Boerperd Nasionale Kampioenskappe in Parys uitmuntende prestasies behaal. Reané Campher (graad 10) is as SA Grootkampioen en Kampioen van Kampioene in die vyfgang-klas o.19 gekroon, terwyl Miah Grobbelaar…
-
Parel Vallei Crowned Hockey Champions!
Parel Vallei First XI Hockey Boys triumphed at the Cape Town International Tournament 2026, winning the Elite Section in spectacular fashion.
-
Con Spirito-kunskompetisie – BVHS leerder skitter in kuns
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se talentvolle leerder, Mia Muller, het haar kunsvaardigheid bewys deur eerste plekke in gryspotloodskets, houtskool en olieverf tydens die Con Spirito-kunskompetisie te verower. Haar uitmuntende prestasie verseker haar deelname aan die gesogte Forte-rondte, waar sy teen die…
-
Mienke de Kock na COSSASA Games
Mienke de Kock van Hoërskool Sentraal is gekies vir die SA o.18-span wat die COSSASA Games in Zimbabwe gaan meeding.
-
Vrystaat Skole XCO-reeks – Fietsryers van Grey Kollege blink uit
Grey Kollege se bergfietsryers het die tweede been van die Vrystaat Skole XCO-reeks oorheers met puik individuele en spanprestasies. Die fietsryers het podiumplekke ingepalm en die afloswedstryd oorheers.
-
Hoërskool Garsfontein se Nuwe Skoolhoof verwelkom
Hoërskool Garsfontein het mnr. De Kock met rooi tapyt, klokgelui en erewag verwelkom – ’n nuwe hoofstuk vol trots en drome.
-
Raadsvoorsitters – Naudies kies leiers vir derde kwartaal
Primêre Skool Naudeville het die Raadvoorsitters vir die derde kwartaal aangewys. Hierdie leerders, uit Graad 7A, 7B en 7C, word vereer vir hul leierskap en toewyding. Die skoolgemeenskap spreek sy trots uit oor Dante Morrison, Rupert van Zyl, Kiara Morelli,…
-
Stralende Sterre by Mnr. en Mej. Witteberg 2026
Elegansie en selfvertroue straal by Mnr. en Mej. Witteberg 2026 waar AJ Erasmus en Isabelle Koch as wenners gekroon is.













