Raadsvoorsitters. Primêre Skool Naudeville het met trots die nuwe Raadvoorsitters vir die derde kwartaal aangewys. Hierdie leerders word erken vir hul leierskap, verantwoordelikheid en toewyding aan hul klasse.
Die volgende leiers is verkies:
- Graad 7A: Dante Morrison en Rupert van Zyl
- Graad 7B: Kiara Morelli en Bjorn Bezuidenhout
- Graad 7C: Mianique Coetzer en Jaydin Nel
Die skoolgemeenskap spreek sy waardering uit teenoor hierdie jong leiers en wens hulle sukses toe in hul nuwe rolle.
“Ons is baie trots op julle,” het die skoolbestuur benadruk.






