Raadvoorsitters - Primêre Skool Naudeville kwartaal een
Raadvoorsitters – Primêre Skool Naudeville kwartaal een

Raadvoorsitters 2026 – Primêre Skool Naudeville kwartaal een


Raadvoorsitters 2026. Primêre Skool Naudeville, Welkom, stel met groot trots die Raadsvoorsitters vir die eerste kwartaal van 2026 bekend. Hierdie leerders is gekies om as rolmodelle en leiers in hul klasse op te tree. Hulle verteenwoordig nie net hul klasmaats nie, maar dra ook by tot die skool se waardes van respek, verantwoordelikheid en samewerking.

Graad 7 Raadsvoorsitters

Klas 7A

  • Bella van Aswegen
  • Tyler Pereira

Klas 7B

  • Lienke van Rooyen
  • Milan du Plessis

Klas 7C

  • Ayva Vosloo
  • Brendon Dicks

Naudies wens elkeen van hierdie leerders geluk met hul aanstelling. Mag hulle die kwartaal met entoesiasme en toewyding aanpak, en ’n positiewe verskil maak in hul klasse en die skoolgemeenskap.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article