Foto bo: Raadvoorsitters van die tweede kwartaal in 7A – Zander Pretorius en Rihane Liebenberg

Baie geluk aan die volgende leerders van Graad 7, wat as nuwe Raadsvoorsitters aangekondig is.

Raadvoorsitters van die tweede kwartaal in 7B- Wyatt Wessels en Daneske du Toit
Raadsdvoorsitters van die tweede kwartaal in 7C- Juah Janse van Rensburg en Kaileen Louw

Baie geluk!!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article