Die ATKV-Jeugtak van Hoërskool Witteberg het op 23 Julie 2026 die jaarlikse Mnr. en Mej. Witteberg-kompetisie met groot sukses aangebied. Elegansie, selfvertroue en persoonlikheid het die verhoog oorheers en die deelnemers het hul beste gelewer. Die geleentheid was glansend en stralende sterre van die begin tot die einde!
🏆 Wenners van 2026
- Mnr. Witteberg: AJ Erasmus
- Mej. Witteberg: Isabelle Koch
Prins en Prinsesse:
- 1ste Prins: Wessel Campher | 1ste Prinses: Lerato Msibi
- 2de Prins: Christopher Pead | 2de Prinses: Ané Joubert
- 3de Prins: Xander Fourie | 3de Prinses: Kara du Toit
Fotogenies:
- Mnr. Fotogenies: Tshepo Mapeshoane
- Mej. Fotogenies: Isabelle Koch


Met hierdie spoggeleentheid en stralende sterre, wat een van Hoërskool Witteberg se hoogtepunte op die jaarlikse kalender is, was Mnr. en Mej. Witteberg 2026 ‘n onvergeetlike aand!
Foto’s verskaf






You must be logged in to post a comment.