Bethlehem – Hoërskool Witteberg vier met trots die aanstelling van hul leiers vir 2027. Hierdie inspirerende jong span dra die verantwoordelikheid om die waardes en tradisies van die skool met passie en integriteit uit te leef. Hulle word geroep om met visie, moed en diensbaarheid leiding te neem en ’n positiewe verskil in die lewens van hul medeleerders by Hoërskool Witteberg te maak. Die Witteberg‑gemeenskap vertrou dat hierdie leiers die gees van samehorigheid en uitnemendheid met trots sal uitdra en die pad vorentoe met wysheid en toewyding sal vorm.
Leiers 2027
- Wessel Campher – Hoofseun, SR-voorsitter en Onder-Primarius
- Lanri Labuschagne – Hoofdogter
- AJ Erasmus – Primarius
- Rhoné Naudé – Primaria
- AJ Erasmus en Ané Botha – Akademie
- Christoper Pead en Helene-Mari Spies – Kultuur
- Helene-Mari Spies – Onder-Primaria
- Janco Botha en Lizma Wandrag – Hoof UK
- Milne van Huyssteen en Kara du Toit – Sosiaal
- Xander Fourie en Mia Daacke








Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.