GMCA Provincials SAMCA Nationals. Hoërskool Oos-Moot is trots op vier leerders wat onlangs uitstaande prestasies behaal. Hulle was deel van die Moot Angels Drummie and Cadet Club. Die span het met groot sukses deelgeneem aan die GMCA Provincials -1, sowel as die SAMCA Nationals. Dit het plaasgevind in Ruimsig, Gauteng.

Uitblinkers van Oos-Moot behaal die volgende prestasies:

Mikayla Dau (Graad 11)

GMCA Provincials 1

  • High Baton Small Group – Eerste plek
  • High Flag Small Group – Eerste plek
  • High Pom Non-Prop Small Group – Tweede plek
  • High Mace Small Group – Tweede plek

SAMCA Nationals

  • High Baton Small Group – Derde plek

Charlotte Lombard (Graad 10)

GMCA Provincials 1

  • High Baton Small Group – Eerste plek
  • High Flag Small Group – Eerste plek
  • High Pom Non-Prop Small Group – Tweede plek
  • High Mace Small Group – Tweede plek

SAMCA Nationals

  • High Baton Small Group – Derde plek

Marjohné Henning (Graad 8)

GMCA Provincials 1

  • High Baton Small Group – Eerste plek
  • High Flag Small Group – Eerste plek
  • High Pom Non-Prop Small Group – Tweede plek

SAMCA Nationals

  • High Baton Small Group – Derde plek

Magnus Creighton (Graad 11)

SAMCA Nationals

  • High Pom Non-Prop Small Group – Vierde plek in Suid-Afrika (uit 6 groepe)

Trots vir skool en klub

Met hierdie uitsonderlike prestasies het die leerders nie net die Moot Angels Drummie and Cadet Club met onderskeiding verteenwoordig nie. Hulle het ook Hoërskool Oos-Moot se naam met trots op provinsiale én nasionale vlak gevestig.

“Die skoolgemeenskap spreek sy hartlike gelukwense uit aan Mikayla, Charlotte, Marjohné en Magnus vir hul toewyding, talent en harde werk wat tot hierdie besondere suksesse gelei het.”

https://www.oos-moot.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article