
-
SA-skole Swemkampioenskap – Hoërskool Sentraal blink uit
SA-skole Swemkampioenskap. Hoërskool Sentraal blink uit by SA-skole Swemkampioenskap. Die Departement van Onderwys het onlangs die SA-skole Swemkampioenskap by die Universiteit van die Wes-Kaap aangebied. Sentraal se swemmers het met […]
-
SA Schools Swimming Championships – Stellenberg High School
SA Schools Swimming Championships. Stellenberg High School Swimming Excellence. Stellenberg High School proudly congratulates its learners on their outstanding achievements at the SA Schools Swimming Championships held in Cape Town […]
-
Rowing SA U16 Development – St Stithians College superb in UK
Rowing SA U16 Development. Saints Rowers representing in the UK. Five talented Saints rowers are currently enjoying a remarkable opportunity to compete against leading UK school and club crews as […]
-
POORT-Skryfkompetisie – Hoërskool Outeniqua digters blink uit
Poort-Skryfkompetisie. Outeniqua se penne blink by POORT-kompetisie. “By Hoërskool Outeniqua glo ons dat woorde krag dra – en ons leerders het dit met hul talent bewys.” Die skool is ongelooflik […]
-
Sentraal-Sporttoernooi – Oranje Netbalspanne blink uit
Sentraal-Sporttoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se netbalspanne het onlangs hul staal gewys by die Sentraal-sporttoernooi. Drie van Oranje se topspanne het puik presteer en goeie resultate behaal. Met sulke uitslae […]
-
Wiskunde in Hong Kong – Laerskool Truida Kestell
Wiskunde in Hong Kong – Laerskool Truida Kestell is ongelooflik trots op een van hul Graad 7-leerders. Luther Nel is gekies om aan ‘n wiskunde-kompetisie in Hong Kong deel te […]
-
SA Skole-Atletiekbyeenkoms 2026 – Hoërskool Outeniqua
SA Skole Atletiekbyeenkoms 2026. George se Megan Botha skitter op die nasionale verhoog! Baie geluk aan Megan Botha (Dogters o.15) wat met haar uitstaande prestasies die Outeniqua-naam landswyd laat skyn […]
-
DTMA Danskompetisie – Laerskool Naudeville
Foto: Agter: Lindi Dannhauser, Taylor Hitge, Micah de Bruyn, Eva van der Merwe, Anzel Barnard, Lienke van Rooyen en Chelsea Joubert. Middel: Mihandri van der Linde, Kaylee Stiglingh, Khloe Beket, […]
-
Sentraal-netbaltoernooi – Hoërskool Garsfontein maak skoonskip
Sentraal-netbaltoernooi. Hoërskool Garsfontein-netbalspanne skitter by Sentraal-toernooi. Hoërskool Garsfontein se netbalspanne het die afgelope naweek in Bloemfontein ’n merkwaardige prestasie gelewer tydens die Sentraal-netbaltoernooi. Beide die o/16A-span en die Eerstespan het […]
-
Eastern Cape Netball – Clarendon High School for Girls delighted
Eastern Cape Netball. Netball Achievement: Provincial Selection. Clarendon High School proudly celebrates the outstanding achievement of Madison Gale (U17), who has been selected to represent the Eastern Cape Netball Team. […]













