
-
SANESA Q1 Perdry – Hoërskool Outeniqua ruiters presteer
SANESA Q1 Perdry. Hoërskool Outeniqua se Kwagga-ruiters het tydens die eerste kwalifiserende rondte van SANESA uitstekende resultate behaal. Hulle toewyding en talent het weer eens gewys dat Outeniqua se ruiters […]
-
SA Atletiek Kampioenskappe – Hoërskool Linden atlete skitter
SA Atletiek Kampioenskappe. Baie geluk aan Jeandry Opperman en Ameri Botha, wat die afgelope naweek met trots vir Hoërskool Linden aan die SA Atletiek Kampioenskappe deelgeneem het. ✨ Jeandry Opperman […]
-
SA Modern Pentathlon Championships – Rondebosch Boys’ High
SA Modern Pentathlon Championships. Rondebosch Boys’ High School – Modern Pentathlon Success. Rondebosch Boys’ High School is proud to celebrate the outstanding performance of Aragón Afonso (Grade 10) at the […]
-
Rugby Representative Selection – Union High School Graaff-Reinet
Rugby Representative Selection. A huge congratulations to our Union High School rugby boys on their outstanding achievements and well-deserved selections to various representative teams! We are especially proud of Keanan […]
-
Dance Divas-Kompetisie – Truida Kestell leerders presteer
Dance Divas-kompetisie – Twee talentvolle leerders van Laerskool Truida Kestell het baie goed presteer by die Dance Divas-kompetisie. Lilly-May Bothma (Gr. 3) en Mia-Lee Prinsloo (Gr. 2) het Saterdag, 2 […]
-
SALTBAAI National Championships – Point High School delighted
SALTBAAI National Championships. Point High School – National Angling Triumph. Point High School is immensely proud to celebrate Tiaan Opperman’s remarkable achievements at the SALTBAAI National Championships in Port Elizabeth. […]
-
Nasionale Hoërskole-atletiekbyeenkoms – Oranjeniete blink uit
Nasionale Hoërskole-atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool se atlete het die afgelope naweek aan die Nasionale Hoërskole-atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Hulle met puik vertonings die skool se naam hoog gehou. Die volgende […]
-
SA Skole-atletiekbyeenkoms – Goudveld Hoërskool skitter met goud
SA Skole-atletiekbyeenkoms. Goudveld Hoërskool – Atletiek Uitblinker. Baie geluk aan Lynn-Mari Louw wat tydens die SA Skole-atletiekbyeenkoms ’n merkwaardige prestasie behaal het! Sy het twee goue medaljes in diskus en […]
-
National All Girls Festival – Rhenish Girls’ High School delighted
National All Girls Festival. Rhenish Girls’ High School proudly celebrates the remarkable triumph of its 1st Tennis Team, who delivered a flawless performance at the prestigious National All Girls’ Festival […]
-
Nasionale Hoërskole-Atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje
Nasionale Hoërskole-Atletiekbyeenkoms – Danyelle Pienaar, talentvolle atleet van Hoër Meisieskool Oranje het uitgeblink by Nasionale Hoërskole-byeenkoms in Bloemfontein. Danyelle het op 2 Mei 2026 haar naam weer in die geskiedenisboeke […]













