Baie geluk aan Hoër Meisieskool Paarl se netbalspelers wat gedurende die vakansie hul Wes-Kaap-spanne met trots by die All Ages- en TNC-Netbaltoernooi in Boksburg verteenwoordig het. Julle harde werk en toewyding het uitstekende resultate opgelewer:

Uitslae

  • O.14 Cara Isaacs – 1ste plek Linke Esterhuizen – 3de plek Hannah van Heerden – 5de plek
  • O.15 Ashlynne Williams – 6de plek Lache Haas (kaptein) – 6de plek
  • O.16 Mia Pretorius – 5de plek Kara Engelbrecht – 5de plek
  • O.17 Deruschka Grobbelaar (kaptein) – 2de plek Marne Smit – 2de plek Genna van der Merwe – 2de plek Tyler Hunt – 2de plek én opgeneem in die SA O.17-groep
  • O.18 Annabel Vollgraaff – 2de plek én opgeneem in die SA O.19-groep Danelle Bekker – 9de plek.

Hoër Meisieskool Paarl is ongelooflik trots op elke speler se prestasie. Julle het julle skool met trots verteenwoordig – baie geluk aan elke speler!

https://www.paarlgirlshigh.com/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article