Glans by Interdistrikstoernooi in Bredasdorp
Baie geluk aan Hoër Meisieskool Paarl se talentvolle netbalspelers wat die Kaapse Wynland-spanne met trots verteenwoordig het by die Interdistrikstoernooi in Bredasdorp. Hul uitslae toon beslis harde werk en toewyding:
- o.14: Anlo Esterhuizen – 1ste plek
- o.15: Nevah Bruintjies – 3de plek
- o.16: Marli van der Westhuizen (kaptein) – 3de plek en Jana Strydom – 3de plek
- o.18: Mikayla Steenkamp (kaptein) – 3de plek


Hoër Meisieskool Paarl is ongelooflik trots op elke speler vir hul deursettingsvermoë en uitstaande prestasies.







You must be logged in to post a comment.