‘n Voormalige offisier van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Upington het skuld erken op 80 aanklagte van bedrog en 80 aanklagte van geldwassery.
‘n Beroep is op inwoners van Upington gedoen om die lae spoorwegbrug waarteen vragmotors gereeld vasry, as sulks op Google Maps aan te meld.
Honderde oud-Uppies-en Velties-ondersteuners het Saterdag van heinde en ver na ‘n stampvol Dries Potgieter-stadion gekom vir die jaarlikse interjol-kragmeting.
Cicel Leonardo Feris, alombekend as Buksie, se lewe en dood is op 30 Julie deur familie en vriende in die Sewende Dag Adventiste-kerk in Upington gevier.
A Land Cruiser worth R1,5 million, which was stolen in Cape Town, was recovered in Upington. This is the second similar incident in the Northern Cape for July.
Currently 26 schools are closed in the Northern Cape due to flooding and inaccessible roads, while dam levels in the province exceed their capacity.