Noord-Kaap se Hungry Lions bly onverskrokke in die Motsepe Foundation-kampioenskapsreeks, en is tans tweede op die puntelys.
Riodean Diedericks, ‘n leerder aan die Hoërskool AJ Fereirra in Upington, is ingesluit in die Suid-Afrikaanse o.20-handbalspan wat in Zambië gaan deelneem.
Gulde geleenthede vir doele by ongeveer ses geleenthede om Cape Town City weg te sit, is Sondag in die Dicky Jacobs-stadion deur Upington City verbrou.
Publiek opnuut versoek om gevaarlike plekke aan te meld ná negejarige in gruisgroef verdrink.
Dr Leslie van Rooi, born and bred in Upington, was recently appointed as Dean of Students at the University of Stellenbosch, effective from 1 May.
The police in Upington have registered an inquest docket for investigation following the discovery of the body of a 46-year-old woman in a deep freezer.
Die krieketklub Upington College het met al sy vaardighede net-net kortgeskiet om ‘n welverdiende oorwinning oor die elftal van die Upington Lions te behaal.