Atlete laat wiel by tiende John Nugent- gedenkmarathon in Upington

John Nugent tiende gedenkmarathon
Die tiende John Nugent-gedenkmarathon het die afgelope naweek in Upington plaasgevind, waartydens die 197 atlete aan die marathon, halfmarathon of 10 km-wedloop kon deelneem. Kabelo Kaitsheka het die marathon gewen in ‘n tyd van 2:49:08, terwyl Mac-Neil Swartz eerste oor die wenstreep in die halfmarathon was (1:11:25.1) en Emmanuel Babaganeng die wenner in die 10 km- wedloop is (37:05.4). Garon Moseki (44ste), Saul Rolse (35ste) en Brenda Swart (42ste), het ook aan die halfmarathon deelgeneem (foto). Vir die volledige uitslae, besoek energylabapp.co.za. FOTO: Facebook / Energy Lab Athletic Company

Die tiende John Nugent-gedenkmarathon het die afgelope naweek in Upington plaasgevind, waartydens 197 atlete aan die marathon, halfmarathon of 10 km-wedloop kon deelneem. Kabelo Kaitsheka het die marathon gewen in ‘n tyd van 2:49:08, terwyl Mac-Neil Swartz eerste oor die wenstreep in die halfmarathon was (1:11:25.1) en Emmanuel Babaganeng die wenner in die 10 km-wedloop is (37:05.4). Garon Moseki (44ste), Saul Rolse (35ste) en Brenda Swart (42ste), het ook aan die halfmarathon deelgeneem (foto). Vir die volledige uitslae, besoek energylabapp.co.za. FOTO: Facebook / Energy Lab Athletic Company

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article