Die wedstryd met gevaarlike aanslae en asemrowende keerwerk tussen Upington City en Hungry Lions van Postmasburg het gelykop met 0-0 geeïndig.
Geskiedenis is in die Noord-Kaap gemaak met sy eerste vier volwaardige vrouerugbyklubs, met die intreewedstryde van die Avbob Vrouerugby Superliga wat op 11 April begin het.
Paarl Gim, Paul Roos, Stellenberg, Northwood and Waterkloof – the five teams that truly impressed at this year’s Absa Wildeklawer tournament.
Noord-Kaap se Hungry Lions bly onverskrokke in die Motsepe Foundation-kampioenskapsreeks, en is tans tweede op die puntelys.
Danika Roets, in matriek aan die Hoërskool Diamantveld, het op Atletiek Suid-Afrika se senior kampioenskapsbyeenkoms as junior ‘n sewende plek tussen die senior vroue in hamergooi behaal.
‘n Graad 11-leerder aan die Hoërskool Douglas se liefde vir netbal het ‘n hoogtepunt bereik toe sy onlangs gekies is om Suid-Afrika in netbalproewe in Dubai te verteenwoordig.
Riodean Diedericks, ‘n leerder aan die Hoërskool AJ Fereirra in Upington, is ingesluit in die Suid-Afrikaanse o.20-handbalspan wat in Zambië gaan deelneem.
Op die Suid-Afrikaanse senior jukskei-kampioenskapsbyeenkoms het ‘n ma en seun van Kimberley op nasionale vlak naam gemaak.
Suzuki Griquas, Toyota Cheetahs and Airlink Pumas have an opportunity to test themselves against three international touring sides in the improved Toyota Challenge.
In vanjaar se Absa Wildeklawer Skolesporttoernooi ding spanne van nagenoeg 126 skole in rugby, netbal, sokker en hokkie vanaf 23 April tot 2 Mei in Kimberley mee.