While the Griquas and the Cheetahs have punched their tickets to the semifinals with a round to spare, the race for the remaining two playoff spots are wide open.
Defence Force Collegians en Sunwolves het Saterdag ná hul ZF Mcgawu-ligakragmeting na eerskomende Saterdag se halfeindstryde deurgedring.
Die beleërde rugbyklub Upington United kon die afgelope Saterdag daarin slaag om sy lang wendroogte te beëindig ná ‘n sege oor Keimoes-rugbyklub.
Diamantveld oorheers rugby teen Witteberg in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks
Diamantveld en Witteberg was op Saterdag 1 Augustus slaags in laaste wedstryde van vanjaar se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks.
Met sy eerste deelname aan ‘n kragoptelkompetisie het Ruben Krüger van Kimberley ‘n goue medalje verwerf én vir deelname aan die SA’s gekwalifiseer.
Die Noord-Kaapse skoleskietspan gaan die provinsie by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Bloemfontein verteenwoordig.
The Suzuki Griquas face Toyota Cheetahs on home ground on Friday evening, while Griquas women meet Leopards in Potchefstroom on Saturday.