Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
‘Die Papier’ praat nou op die web
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
-
DA Wes-Kaap kies nuwe streeks leierskorps in Worcester
Koos Steyn is op die DA se Wes-Kaapse streekskongres herverkies tot streeksvoorsitter van die leierskapskorps wat die party sal lei.
-
Jong seun wat in ongeluk sterf wou motorwerktuigkundige word
Die twaalf-jarige Calvin Jansen is die oggend van 13 Mei voor skool dood nadat hy die besige Polkadraaipad (M12) probeer oorsteek het.
-
Herrie oor parkeer plek vir bussies in Idasvallei
Cylvin Heynes van CL Heynes Shuttle & Tours verduidelik hy het ‘n straat in Idasvallei “toegemaak” nadat werstoepassingsbeamptes van die munisipaliteit hom geteister het.
-
Nog niemand in gehegtenis ná drie moorde in Groendal-buurt
Die Wes-Kaapse polisie ondersoek die moorde van drie mans in Groendal op 17 Mei. Die motief vir die skiet-aanval is onbekend.
-
Hoë eer van president vir twee Matie-akademici
Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorste akademici is met van Suid-Afrika se hoogste nasionale eerbetuigings erken.
-
Gevangenisse in Stellenbosch, Drakenstein lei tot groot kommer
Die Stellenbosch- en Drakenstein-gevangenisse is ‘n groot bron van kommer nadat 65 tugsake en groot ‘n aantal verbode items by dié twee gevangenisse aangemeld is.
-
Maties se Dagbreek-koshuis kraai dubbel koning by Dink of Sink
Die Dagbreek-manskoshuis by Universiteit Stellenbosch het die 2026 Dink of Sink-debatskompetisie oorheers deur beide die eerste én tweede plek te behaal.
-
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloof tydelik opgeskort
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloofberge Sondag opgeskort weens ongure weer, maar sal hopelik binnekort hervat word.
-
Langrug droom in musiek en kuns danksy vennootskap
‘n Nuwe kreatiewe brandpunt bied van vandeesweek af toegang tot musiek, dans, kuns en ‘n veilige ruimte aan kinders en jongmense van Langrug om groter te droom. Die Tomorrowland-stigting het…










