Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Fasser as DA se burgemeesters-kandidaat vir 2026-verkiesing benoem
Stellenbosch se eerste burger, Jeremy Fasser, het hom weer as burgemeesters-kandidaat vir die komende munisipale verkiesing beskibaar gestel.
-
Stellenbosch-munisipaliteit kry binnekort sy eie honde-eenheid
‘n Honde-eenheid is in Maart in beginsel deur die Stellenbosch-munisipale raad goedgekeur. Die honde sal op ‘n gedeelte van die Mountain Breeze-woonwapark gehuisves word.
-
Geliefde, toegewyde Stellenbosch-verkeersman gegroet
Familie, kollegas en vriende van Charl Smit (54) het tydens ‘n gedenkdiens in Stellenbosch sy lewe vereer. Die toegewyde verkeersman is skieklik op 13 April oorlede.
-
Klapmuts-digter bring hoop vir vroue met eerste digbundel
Isabella Saulus van Klapmuts het onlangs haar eerste digbundel “Stilte in die geraas” bekendgestel nadat sy begin skryf het om deur die pyn en besef die enigste manier om deur…
-
Filmdebuut van oud-Matie by Neelsie te sie
Oud-Matie filmmaker Christian Schoeman se debuutfilm “Kyk my in die oë” sal binnekort by die Road House Cinema in die Neelsie, te sien wees.
-
Verhuurders kla huurgeld is ‘steeds agterstallig’
Die Landlords of Stellenbosch-groep kla hulle het met die aanbreek van die akademiese jaar US-studente gehuisves, maar verhuurders sê betalings vir die
-
Bernard Fick sal Universiteit Stellenbosch-raad tot 2028 lei
Bernard Fick, ‘n onafhanklike nie-uitvoerende direkteur van maatskappye, is as die nuwe voorsitter van die Universiteit Stellenbosch-raad verkies.
-
Stellenbosch-verhuurders kla oor agterstallige studente-huurgeld
Stellenbosch-verhuurders wat jaarliks verblyf aan sowat 5000 studente bied, sê die Universiteit Stellenbosc (US) het versuim om huurgeld vir die afgelope twee maande te betaal.
-
Johan Combrink-gedenklesing: ‘Woorde kan maak of breek’
Sosioloog en navorser Dr. Ilse Eigelaar-Meets was vanjaar die spreker tydens die jaarlikse Johan Cobrink-gedenklesing. Die tema van die geleentheid was “Taal – die instrument wat menslike ontwikkeling kan maak…
-
De Koker: verdagtes vra nie borgtog
Die twee verdagtes wat verdink word van die moord op Piet de Koker (77) het Maandag (16 Maart) hul borgtogaansoeke in die Stellenbosch-landdroshof laat vaar. Darren Stephanus and Ryan Munnik…










